News
Total Grootbrak Open Binnekort

Total Grootbrak Open Binnekort

Na ’n baie lang wag, sal Total-en-Steers Groot Brak se kliënte eersdaags weer hulle gunsteling besigheid kan besoek. Die projek, wat die verpligte vervanging van die ondergrondse tenks behels het, het op 6 Julie ’n aanvang geneem en behoort binne die week van 9 tot 13 November afgehandel te wees.  Die presiese datum hang grootliks […]

Back To Home